Het jy ‘n Pers koei ? Wees braaf genoeg om jou pers koei uit te stal.

“Die grootste risiko is om veilig te wees”-  Seth Godin (Direk Vertaal uit Engels) Bemarking in Afrikaans. ….Ag en toe besluit ek maar om braaf  te wees en hierdie artikel in Afrikaans te doen. Ek is immers nie ‘n meester skywer nie, nog minder ‘n  opgeleide afrikaanse taalkundige.  Sommiges dink sekerlik dit is stapelgek om Read More …